Pinterest • El catálogo global de ideas

Explora Heuning En, Costos, ¡y mucho más!

ligte mosterd slaaisous 125 ml wit balsemasyn 75 ml heuning 75 ml olyfolie 15 ml korrelmosterd 2 ml sout Voeg al die bestanddele saam in ’n bottel en skud goed. As jy dit vir ’n aartappelslaai wil gebruik, kook die aartappels sonder skil tot sag. Dreineer die aartappels en gooi die slaaisous oor terwyl hulle nog warm is. Geur met sout en vars gemaalde swartpeper en laat afkoel.

Resep: Jan Braai se heuning-en-mosterd-varkribbetjies | Netwerk24.com

Patat in foelie met heuning en kaneel | Soetpatats is so eg Suid-Afrikaans soos braaivleis. Gee dié staatmaker 'n nuwe geurtjie met 'n bietjie heuning en kaneel.

Resep | Jan Braai se heuning-verglansde varkribbetjies

Basaar-skuimpoeding Stol dit in ’n patroon-koekpan en sit voor met perskes en heuning. Dié resep op bl. 269 van Kook en geniet was nog nooit so fancy nie! Jy kan enige geur jellie gebruik. genoeg vir 8 2 x 80 g-boksies perskegeur jellie 250 ml kookwater 1 x …

Heuning en Fetakaas Pampoen~koekies Smul kos met troos ...!!